Jeffreysbaai Akkommodasie - Tuin Roete - Oos Kaap

English

   

 Afrikaans

972 Tobago Close
Marina Martinique
Jeffrey'sbaai

tel:
fax:
e-pos:

042 292 0000
086 664 6867
info@mmbnb.co.za

Posbus x 3265
Jeffreysbaai
6330


Marina Martinique

ONTSNAP VAN DEPRESSIE PROJEK

Vir 'n druk vriendelike kopie klik hier

Konfidensialiteit word gewaarborg vir die volgende: ( Dit is Opsioneel.)

Ken mekaar, en lesing oor depressie: (Oorsake, simptome, tekens en behandeling)) Dr. Johan het ondervinding met depressie vir twee en ‘n half jaar.

Een uur lesing deur Len Kok.

Naaldwerk en ander demonstrasies aangebied deur Marietha.

Bogenoemde word ingesluit by die tarief.

Geleentheid vir ‘n Privaat Konsultasie met Dr. Johan,is beskikbaar teen Siekefonds Tariewe.

Wie is welkom:

  • Almal wat wil ontspan en uitspan in ‘n veilige rustige atmosfeer, en wegbreek van die gejaagde lewe.

  • Gaste met ‘n lae gemoeds toestand en depressie lyers.

  • Groepe vriende tussen 5-10 kan saam bespreek.


Tariewe: (vir twee nagte)

Enkel : R840

Dubbel per persoon wat deel: R660


Dag Program:

Dag Een:

  • Registreer vanaf 2nm.

  • Vrye tyd (Besoek omgewing en uiteet vir aandete- Ons beveel Tappas en Walskipper Restaurante aan . Hulle is naby geleë .)

Dag Twee:

  • Ontbyt 8-9 Voormiddag.

  • Hierna: Rit op Plasser as weer dit toelaat.

Die volgende is opsioneel:

  • Ken mekaar en lesing oor depressie.(Na ontbyt.)

  • Indiwiduele konsultasie met Dr.Johan teen Mediese Fonds Tarief. (Bespreek asseblief vir tussen 11vm en1nm.)

Vrye tyd tot namiddag

  • 5-6nm. Marietha gee naaldwerk demonstrasies vir die dames.

  • Na-middag rit op Plasser indien weer dit toelaat, om 6nm.

Dag Drie:

  • Ontbyt tussen 8 en 8.30vn.

  • Ontruim asseblief kamers teen 10vm.

 


Tel: 042 292 0000                                                                Fax: 086 664 6867                             e-mail:   info@mmbnb.co.za

website designed and hosted by ZAwebs.com

Links      Resources